Aansoeke Oop!
Ons het dit nog nooit so maklik gemaak om by ons akademie aansoek te doen nie, danksy ons nuwe vereenvoudigde aansoekproses! Klik eenvoudig op die skakel om jou aansoek op die i3A webtuiste te voltooi!
Belangrike Inligting:
Maak asseblief seker dat jy die volgende dokumentasie beskikbaar het om SAAM met jou aansoek op te laai. Alle lêers moet leesbaar wees en nie groter as 8MB (megabytes) (Lêer formaat = pdf, jpg, jpeg of png).
Ons sal geen aansoeke aanvaar sonder die dokumente wat hieronder gelys is nie:
- ID (indien kaart – beide kante) of Paspoort
- Hoogste kwalifikasie uitslae (Matrieksertifikaat Verpligtend)
- Kort CV wat ons meer oor jouself vertel
Kontak Ons