Kontak Ons

Perseverance Landbou Akademie is geleë op die plaas perseverance, 436, vergezocht laan, Bainsvlei, Bloemfontein.

Besoek vandag ons kantore en ontmoet ons vriendelike fakulteit. Jy is welkom om sommer ’n toer te neem van die fasiliteite om te sien wat hierdie akademiese jaar vir jou inhou!

Kontak Ons