Ons Opedag is hier!

Your content goes here. Edit or remove this text inline or in the module Content settings. You can also style every aspect of this content in the module Design settings and even apply custom CSS to this text in the module Advanced settings.

Perseverance Kwalifikasies

Kwalifikasies wat saak maak!

By Perseverance Landbou Akademie bied ons trots ‘n SAQA-geakkrediteerde Nasionale Sertifikaat (NQF 4) en Nasionale Diploma (NQF 5) kwalifikasie aan in Plantoproduksie (Agronimie en Tuinbou) en Diereproduksie met spesialisasie in Beesproduksie en/of Skaap- en Wolproduksie.

Ons is toegewyd aan die ontwikkeling van vaardighede in die landbousektor en bied praktiese, relevante opleiding vir die volgende generasie boere.

Ontdek hoe ons jou kan help om jou loopbaan in die landbousektor te bou!

 

Diereproduksie

Vleisbeesproduksie

Nasionale Diploma

NQF 5

Diereproduksie

Skaap- en Wolproduksie Nasionale Diploma

NQF 5

Plantproduksie

Tuinbou en Grondwetenskappe Nasionale Diploma

NQF 5

Baccalaureus in Landbou

Verkry jou B.Agric-Landbougraad

NKR 7
Met Trots Moontlik Gemaak Deur i3A

Perseverance Landbou Akademie is met trots geaffilieer en geakkrediteerd deur die International Agricultural Academy for Africa. Besoek die webtuiste van i3A vir meer inligting.