Perseverance Landbou Akademie

AgriSETA-geakkrediteerde en SAQA-geregistreerde NKR-vlak 4- en NKR-vlak 5-landboukwalifikasies in Afrikaans.

Perseverance Landbou Akademie is geleë op die plaas perseverance, 436, vergezocht laan, Bainsvlei, Bloemfontein en is geakkrediteerd deur die International Agricultural Academy for Africa (i3A), ‘n internasionale AgriSETA geakkrediteerde landbou-opleidingsinstansie. Teoretiese landbouklasse en praktiese klasse word op die plaas aangebied asook op plase in die distrik.

Diereproduksie

Vleisbeesproduksie

Nasionale Diploma

NKR 5

Diereproduksie

Skaap- en Wolproduksie Nasionale Diploma

NKR 5

Plantproduksie Agronomie

Tuinbou en Grondwetenskappe Nasionale Diploma

NKR 5

Kontak Ons